WENKE VIR DIE WOORDSOEK:
Indien jy van blokkiesraaisels hou,
dan is die volgende webblad net vir jou.
Om 'n woord vir 'n blokkiesraaisel te gaan soek, kliek
hieronder vir die volgende blad, maar net eers 'n paar wenke:
[1] Kies die aantal letters van die woord wat jy soek.
[2] Tik die letters in wat aan jou bekend is.
Maak gebruik van
“Backspace” om die strepie met ‘n letter te
vervang of dubbel
kliek op 'n blokkie en tik dan die bekende letter in .
[3] Druk “SOEK” en binne sekondes het jy al die moontlikhede.
Vir die WOORDSOEK - kliek - HIER
Wanneer jy klaar gespeel het, laat weet
ASSEBLIEF wat jy van
hierdie blad dink, skryf sommer aan Danie by d@nie.co.za