ROLSTOELE

Ons by Egafrikaans kan hierdie rolstoele van 'n plaaslike instansie aankoop.
Hulle vervaardig dit nie, maar voer dit in vanaf die buiteland.
Ons kry dit teen 'n afslagprys, want ons beplan om 'n aantal op 'n slag te koop.
Hierdie rolstoele is ingevoer toe die Rand ongeveer R12 teenoor die Dollar was. 
met die verswakking van die Rand na ongeveer R15 teenoor die Dollar,
kan dit wees dat met ons volgende aankoop die prys aansienlik gaan styg.

Jy weet mos hoe dit gaan. As Amerika nies, dan kry Suid-Afrika griep.

Net terloops. Indien die onderstaande nie is waarin jy belangstel nie, 
kontak ons in alle geval, ons kan bestel waarin jy sou belangstel 
EN ons kan reel dat dit gekoerier word na enige plek in sonnige Suid-Afrika.

<><><><><>

 

Die prys van die rolstoele beloop R12500.

Indien jy dit iewers goedkoper kan kry, vertel my ook.

Hieronder is twee foto's van rolstoele wat by Egafrikaans beskikbaar gaan wees.

 

 

<><><><><>

 

Vra gerus vir Oom Google vir pryse van die bogenoemde en jy sal verstom wees.

<><><><><>

Indien jy nie belangstel nie, vertel asseblief aan iemand wat wel mag belangstel.

Bestel nou en keer dat die Rand/Dollar jou gaan pootjie.

Vir meer inligting OF om te bestel, skryf asseblief aan Danie by D@nie.co.za

 

 

 

 

 

 

 

free counter