Baie welkom by ons Internet-Radio.

Elke Sondag om 9vm, word 'n Erediens direk uit 'n 
kerk uitgesaai. Dit kan nie met 'n gewone radio 
geluister word nie, net deur die Internet.
Ons begin gewoonlik so 10 voor 9 met die uitsending.


Kliek net HIER. Laai 'n baie klein programmetjie 
af. Installeer dit op jou rekenaar en daar sal 'n 
ikoon op die "Desktop" verskyn, dubbel kliek 
op die ikoon en binne 'n paar oomblikke, sal jy 
na die erediens kan luister.

Vertel asseblief aan ander persone van ons Internet-Radio.

Besoek ook: www.gebed.co.za

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


Tracked by B52 Statistics