Welkom by ons PREEK ARGIEF.
Hier kan jy preke aflaai wat ons deur ons
Internet-Radio reeds
uitgesaai het. Kliek net op die preek, laai af en luister op jou tyd.
Indien 'n preek uitgesaai is en
dit is nie in die onderstaande
lys nie, laat weet asseblief vir my by D@nie.co.za
Moet jy die land verlaat? Ry of Bly
Meer oor die Da Vinci Code
Ons liggaam KLIEK HIER
Hoe is jou gebedslewe Gebed
Wat van daai ou wat regtig behoeftig is Geringstes
Oor verhoudings
Weerstaan versoekings - Laai af.
Die sin van 8 tot 5 - Laai af.
Balanseer die lewe se eise - Laai af.