WELKOM BY ONS
GROETEKAARTJIEBLAD.
Op hierdie blad is verskillende groepe kaartjies. Hulle is nie in besondere
afdelings
nie, maar ons doen dit so, om die aflaaityd van die prentjies te verminder.
Indien jy 'n groetekaartjie wil stuur, kies een van die groepe hieronder. Die
blad is nog
in 'n toetsstadium, dus kan daar nog foute voorkom. Indien jy op 'n fout afkom, laat
weet my by D@nie.co.za. Dis 'n Engelse
program, dus kan jy dalk op Ingelse woorde afkom.
Net 'n wenk: MOENIE leestekens
soos ë, ê en daai
klas goed gebruik nie. Die program hou nie daarvan nie.
Die groepe is:
groep-a groep-b
groep-c
groep-d
groep-e
groep-f
Terug na die HOOFBLAD.