KONTRAKTE VIR BEDIENDES.
Kies watter een jy benodig, laai dit af, druk dit en gebruik
dit:
(Terloops, ek het moeg geword net om dit te verwerk en
op die Net te kry, wat nog te sê om dit toe te pas - Danie)
WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES – HUISBEDIENDES