HULPNAVRAE

Om 'n hulpnavraag te plaas, doen dit asseblief by:

http://www.egafrikaans.co.za/hulp/HelpMekaar.htm

<><><>

Hier is die navrae van die afgelope paar dae:

 

Algemeen
 
[Vrugtekoek] (60507) Hallo Eggies, iemand in die Moot-/Mayville-/Tuine-omgewing wat vrugtekoeke bak vir Kersfees, asseblief.. Skakel asseblief  my peetma Erica by 079 824 6611. Sy soek een, asseblief.. Baie dankie. Groete.  Izette
Izette Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  60507 Mayville
 
[Breimasjienhandleiding] (60505) Ek is op soek na n handleiding vir die gewone PB8 Empisal breimasjien. Ek het die masjien, maar kan nie meer al die funksies en stellings onthou nie. Sal dit koop en posgeld betaal indien iemand my kan help.
Ina Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  60505 Brits
 
<><><><><>

Vir 'n bekostigebare rolstoel, besoek www.egafrikaans.co.za/rolstoel.htm

<><><><><>

Huishoudelik
 
[Om gratis weg te gee] (60510) Ek het 'n babakassie wat ek wil weggee. Dit is 'n gemaakte kassie met rakke en deurtjie aan die een kant en laaie aan die ander voorkant. Daar is 'n badjie aan die bokant en 'n klap wat die badjie toemaak wat dan 'n werkoppervlak maak. Kontak my vir foto's. Moet self kom haal.
Christa Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  60510 Linden, Johannesburg
 

Motors
 
[Voertuigonderdele ] (60509) Ek is op soek na een "rim" vir `n 2010 Hyundai Elantra; 5 gate, bandgroote 185/65R15. Sal vergoed.
Frik Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  60509 Vanderbijlpark
 

Rekenaars
 
[Drukker] (60506) Ek is raadop!! Ek het n Lexmark drukker gehad maar kon nie meer ink kry nie, van die mark af. Toe koop ek n HP inkjet .... en weer geen ink en die enkele ink wat ek kan kry kos meer as die drukker. Watter drukker kan julle aanbeveel wat bekostigbaar is en waarvoor ink vryelik beskikbaar is? Dit is net vir gewone huisgebruik en moet net kan scan en fotostate maak en die gewone drukwerk.
Ina Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  60506 Brits
 

Werk - ek soek werk
 
[Op soek na werk] (60504) Ek wil graag werk van die huis af. Admin of deeltitel bestuur. Ek het n kantooropset tuis en n landlyn.
Charlotte Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  60504 Roodepoort
 

Werk - vakante pos
 
[Werksgeleentheid- sekuriteit/elektrisiteit] (60508) Dringende pos beskikbaar vir jong manspersoon met n kode 8 bestuurderslisensie. Die persoon moet fisiese arbeid kan verrig, verkieslik met sekuriteitsinstallasie agtergrond, eie vervoer om by die werk te kan kom en terug en moet bereid wees om oortyd asook bystand te werk. Salaris onderhandelbaar.
Martin Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  60508 Pretoria

 

 

+++++++++++++
 
Om In OF Uit te teken stuur 'n e-pos na
d@nie.co.za / To Subscribe OR Unsubscribe send an email to d@nie.co.za