Algemeen
 
[Vrugte Koek] (60507) Hallo Eggies,iemand in die Moot/Mayville/Tuine omgewing wat vrugte koeke bak vir kersfees,asb. Skakel asb my peetma Erica,079 824 6611, sy soek een,asb. Baie dankie Groete Izette
Izette Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  60507 Mayville
 
[Breimasjien handleiding] (60505) Ek is opsoek na n handleiding vir die gewone PB8 Empisal breimasjien. Ek het die masjien maar kan nie meer al die funksies en stellings onthou nie. Sal dit koop en posgeld betaal indien iemand my kan help.
Ina Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  60505 Brits
 

Rekenaars
 
[Drukker] (60506) Ek is raadop!! Ek het n Lexmark drukker gehad maar kon nie meer ink kry nie, van die mark af. Toe koop ek n HP inkjet .... en weer geen ink en die enkele ink wat ek kan kry kos meer as die drukker. Watter drukker kan julle aanbeveel wat bekostigbaar is en waarvoor ink vryelik beskikbaar is? Dit is net vir gewone huisgebruik en moet net kan scan en fotostate maak en die gewone drukwerk.
Ina Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  60506 Brits
 

Werk - ek soek werk
 
[Op Soek na werk] (60504) Ek wil graag werk van die huis af. Admin of deeltitel bestuur. Ek het n kantoor opset tuis en n landlyn.
Charlotte Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  60504 Roodepoort