HULPNAVRAE

HIERDIE IS 'N GRATIS DIENS.

Op hierdie blad geld net twee reels:

[1] Moenie "gewone" advertensies op hierdie blad plaas nie. Hierdie blad is net vir "navrae". 
Plaas gewone advertensies onder die advertensie afdeling, om daar uit te kom, kliek net HIER.  
Indien jy advertensies in hierdie blad plaas, gaan ons dit dadelik verwyder. 

[2] Enige navrae wat net in hoofletters is, sal ons ongelukkig ook moet verwyder. 

Vriendelike versoek - Mag ek BAIE vriendelik vra dat persone NIE van die adresse, 
wat op die navraelys verskyn, gebruik sal maak om gemorspos uit te stuur nie. 

Indien jy terugvoer wil gee op vorige hulpnavrae OF dit wil gaan lees, kliek net HIER.

Kies nou waarheen jy wil gaan:
Ek wil die hulpnavrae gaan lees - kliek net HIER
Ek het 'n navraag om te plaas - kliek HIER

VRYWARING:
Alle persone wat hierdie webblad gebruik verklaar met die gebruik daarvan 
dat Egafrikaans en sy eienaars nie verantwoordelik gehou kan word vir enige 
vals inligting wat hierop geplaas en sal verskyn nie. Die eienaars van 
Egafrikaans kan dus nie verantwoordelik gehou word vir enige eis wat mag 
ontstaan weens die wangebruik van die webblad deur enige persoon nie.

Kommentaar en wenke op hierdie webblad sal
waardeer word, skryf aan Danie by: d@nie.co.za

[Hierdie webblad is op 'n databasis wat geskryf en ontwerp 
is deur Thomas Martins. Hy is op 6.1.2001 oorlede en ons dra 
graag hierdie blad aan hom op ter nagedagtenis]

 

Terug na hoofblad