Hulpnavrae

Terwyl jy hierdie vorm invul en stuur,
moet jy aan die Net gekoppel wees.

Belangrik: Alle blokkies MOET ingevul word.

ONTHOU ASSEBLIEF DAT DIE WOORDE 
"OP SOEK",  MEESTAL TWEE WOORDE IS.

Voorbeeld: "Ek is op soek na Pietie die Paashaas."
Gebruik egter "opsoek" as een woord, in die volgende sin: 
"As ek vir Pietie gekry het, dan sal ek hom gaan opsoek."

TWEE SAKE VAN BELANG:

1] GEEN advertensies word toegelaat nie.

2] MOENIE, MOENIE, MOENIE alles in hoofletters tik nie.

My navraag gaan oor (byvoorbeeld - Kougom in hare):

Getal karakters oor:
Vonkpos (e-pos adres):

Noemnaam:

Dorp:

Afdeling:

Hulp verlang: Getal karakters oor: