'n Voorbeeld van ons Hulpnavrae. Moenie op enige hulpnavraag hieronder reageer nie, want dit is 'n ou weergawe:

>>>>>>>>>>>>>>>>.

Hier is die HULPNAVRAE van die afgelope tyd.

 

Plaas 'n hulpnavraag by hierdie adres:
http://www.egafrikaans.co.za/hulp/HelpMekaar.htm

Algemeen
 
[Kontak besonderhede] (51454) Kan iemand asseblief dringend vir my oom Angus Bachan se kontak besonderhede stuur.
Susan Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  51454 Pretoria
 

Eiendom te huur gevra
 
[Tuin woonstel] (51452) Ek is dringend op soek na `n tuin woonstel, dit moet asseblief diere vriendelik wees. Witfield, Boksburg, Kempton park, Edenvale, of Oos rand. Baie dankie
Veertjie Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  51452 Germiston
 
 
 
[Hekmotor] (51455) Ek het 'n hekmotor (stukkend) wat ek gratis wil weggee, indien iemand dit dalk kan herstel of die onderdele kan gebruik.
Estelle Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  51455 PRETORIA
 

Werk - ek soek werk
 
[Werk] (52457) Ek is op soek na werk by 'n kleuterskool in Krugersdorp omgewing. Laat weet my asseblief as poste beskikbaar is.
Miennie Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  52457 Gauteng
 

Werk - vakante pos
 
[Au Pairs Oorsee] (51451) We are looking for open-minded, flexible, positive female au pairs between 19 and 29 years, with a good attitude towards life and life changes. They need to be honest, reliable, caring, nurturing and have a genuine interest in childcare and other cultures. Please send your CV as well as in which town/city & province you are residing to: hannelie@carlasaupairs.co.za
Hannelie Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  51451  

 

<><><>

 

Om terug te gaan na Egafrikaans, klik net HIER