Leef jou lewe elke dag soos wat jy 'n berg sou klim. Kyk soms na die spits om jou doelwit in gedagte te hou, maar daar is baie mooi tonele vanaf elke uitkykpunt. Klim stadig maar seker, geniet elke oomblik wat verbygaan en die uitkyk vanaf die spits sal dien as 'n gepaste klimaks vir die reistog. |
Vir vandag se Oordenking Kliek hier |
Indien jy in hierdie spasie wil adverteer, skryf aan Danie |