Jy gee maar min wanneer jy van jou besittings gee. Dit is wanneer jy van jouself gee dat jy werklik gee. Want wat is jou besittings as goed wat jy hou en bewaar uit vrees dat jy dit môre sal nodig kry? |
Vir vandag se Oordenking Kliek hier |
Lees ons geselsbrief. Kliek net HIER
|