DOUDRUPPEL

Psalm 19 vers 7:

Aan die een kant van die hemel kom hy (die Son) op en aan
die ander kant gaan hy onder, en niks ontkom aan sy gloed nie.

 +++++++++ 
 
WYSHEID

Staan op vir wat jy glo, al beteken dit jy staan op jou eie.

+++++++++ 
 
'n BIETJIE VROLIKHEID

Gertjie (4) en oupa ry by graansilo's verby.
Na die rit vertel hy vir ma:
Ek en Oupa het vandag mieliepale gesien.

>>>>>>>>>>>>>>>>