|

'n Donkiekarretjie in Petrusburg. Hopelik sal hy nie geskaak word nie.
Vir hulle is dit die beste vervoermiddel. Spaar in alle geval brandstof.
|

Hierdie karavaan het 'n mooi storie aan hom. Kliek
HIER om die
storie te lees.
|

Korbeelhuis in Carnarvon.
|
|

Seker tans die mooiste Golfbaan
in die land kry 'n ou by Calvinia.
|

Oop erf in Calvinia.
|

Tussen Calvinia en Loeriesfontein,
by die plaas Naresie. |
|

Tussen Calvinia en Loeriesfontein,
by die plaas Naresie.
|

Tussen Calvinia en Loeriesfontein,
by die plaas Naresie. |

Tussen Calvinia en Loeriesfontein,
by die plaas Naresie. |
|

Naby Loeriesfontein.
|

Klein blommetjies van ongeveer
8mm in deursnee. Die foto is naby
Nieuwoudtville geneem. |
_small.jpg)
Die "pers" foto is
naby Nieuwoudtville geneem. |
|
_small.jpg)
Die foto is geneem op 'n plaas
met die naam van Matjiesfontein.
(By Nieuwoudtville geneem.)
|
_small.jpg)
'n Geel Katstert van naby geneem.
(Op die plaas Matjiesfontein
naby Nieuwoudtville.) |
_small.jpg)
Gousblom by Matjiesfontein
naby Nieuwoudtville geneem.
|
|

'n Satynblom. Geneem by
Matjiesfontein (naby Nieuwoudtville)
|
_small.jpg)
As dit nie baie blomme is nie,
dan weet ek nie so mooi nie.
(Op die plaas Matjiesfontein
naby Nieuwoudtville geneem.) |
_small.jpg)
Dis nie net mense wat in die blomme
belangstel nie. Oom skilpadda (soos
ons Engelse niggie gese het) stel ook
belang. Dis glo 'n rooipensie skilpad
|
|

Die gifberg naby Vanrhynsdorp.
|

Daar is kolle, kolle verskillende
blomme naby Vanrhynsdorp.
|

Mooi blomme van
naby gesien - Vanrhynsdorp.
|
|

Is dit mooi of is dit mooi? Vanrhynsdorp.
|

Groot bos met blomme - Vanrhynsdorp. |

'n Wit pragstuk - Vanrhynsdorp. |
|

Naby Mesklip geneem. Mesklip
is 'n plaas naby Springbok
|

'n Pers prag. Naby Mesklip geneem. |

Al gehoor van 'n bos blomme.
Hierdie is 'n bos blomme in
die ware sin van die woord. |
|

Tussen Namakwaland se hordes blomme,
kry 'n ou hierdie mooi blommetjies, met
'n redelike onaardige naam van - Pietsnotjies. |

'n Groepie Pietsnotjies.
|

Is hulle nie te oulik en fraai nie? |
|

As jy ooit na die blomme gaan kyk,
MOET jy 'n draai maak in Nababeep.
Dis 'n klein dorpie naby Springbok.
|

Ook by Nababeep.
|

Naby Kamieskroon geneem. |
|

Pers blomme by 'n tuin in Kamieskroon.
|

Op 'n plaas naby Kamieskroon. |

Baie en baie en nog baie en nog
meer blomme by Kamieskroon. |
|

Hierdie skoonheid, saam met nog
'n klompie van sy maatjies is op
'n koppie by Kamieskroon afgeneem.
|

Sy maatjies. |

Hierdie foto is by Skilpad
geneem. Dis naby Kamieskroon
en 'n natuurreservaat. |
|

Ek is nie heeltemal seker watter kleur
hierdie pragstuk is nie, maar dis mooi.
Naby Garies.
|

Dis nie alle huise in die land
wat met so iets kan spog nie. |

Pers en oranje bymekaar en baie mooi.
Naby Garies geneem |
|

Klein is ook mooi. Ook by Garies.
|

Die boom is by 'n huis
in Leipoldtville geneem. |

Hierdie is nie in die natuur geneem nie,
maar by 'n blommeskou in Clanwilliam. |
|

Ook by die blommeskou in Clanwilliam.
|

Nog steeds by die blommeskou. |

Blommeskou se prag.
|
|

Boesmantekeninge by Clanwilliam.
|

Die see by Lambertsbaai. Soos wat 'n
ou vis en skyfies in die res van die land
kan koop, het ons hier die heerlikste
snoek en skyfies gekoop en geniet.
|

Hierdie ou het seker een aand
'n partytjie gereel en toe daag almal
nie op nie, want hulle kon nie sy huis
se nommer kry nie. Toe besluit hy dat
dit nooit weer mag gebeur nie. |
|

Die bekende muisbosskerm by
Lambertsbaai. Dit is van die see
se kant af gesien.
|

Fyn kantblommetjies langs
die pad in die Weskus Nasionale Park.
|

Is dit nie die mooiste boom nie.
Foto is geneem naby Vredenburg. |
|

Aronskelke of varkore in
Vredenburg se omgewing.
|

By die Weskus Nasionale Park
met die Atlantiese Oseaan in die
agtergrond.
.
|

Blomkombers in die
Weskus Nasionale Park. |
|

Die see by Paternoster.
|

Nog see en nog by Paternoster.
|

Naby Stompneusbaai. |
|

In die omgewing van Paternoster.
|

Bote by Port Owen. |

Grassade langs die pad pad
vanaf Velddrif na Ceres.
|
|

Berge, beeste en blomme.
|

Hulle blomgesiggies is
vrolik na die son gedraai. |

Ons dink dit is klein karkoere,
maar daar is der duisende van
die goed in die land.
|
|

Hierdie is nie natuurlike blomme nie,
maar is Canola en daarvan word
kookolie en margariene gemaak.
Dat dit egter 'n mooi prentjie is, is seker. |

Gister het ons ons blommetoer naby
Ceres by die Matroosberg afgesluit.
En op die Matroosberg is hierdie
Protea afgeneem.
|

Nog 'n Protea by Matroosberg. |