Verbeter jou Afrikaans
met Beter Afrikaans!

Beter Afrikaans is 'n gratis webdiens wat jou help om jou Afrikaanse spelvermoë speel-speel te verbeter.

Jy kry elke dag 'n e-pos met 'n skakel na die toets van die dag, wat jy dan op jou slimfoon, tablet of rekenaar kan invul.

Dit neem minder as 2 minute om die toets in te vul.

Jy kry dadelik jou uitslae, met 'n kort toeligting oor hoekom 'n woord sus of so gespel word.

Op die webblad word talle taalkwessies op 'n eenvoudige manier bespreek, soos:

Idiome, dieregeluide, intensiewe vorme, los of vas, hoof- of kleinletters, leestekens, ens.

Besoek Beter Afrikaans by:

http://www.beterafrikaans.co.za
http://www.facebook.com/beterafrikaans
http://www.twitter.com/beterafrikaans (@beterafrikaans)

<><><><><><>

Terug na hoofblad