INTEKEN  EN UITTEKEN VIR E-POSSE VAN EGAFRIKAANS.

(LEES ASSEBLIEF DIE NOTA AAN DIE EINDE VAN HIERDIE BLAD OOR UITTEKEN.)

++++++++++++++++++++++

E-pos adres wat moet IN of UIT:

++++++++++++++++++++++

EERS VIR DIE GESELSBRIEF en HULPNAVRAE:

Tik die adres wat moet IN of UIT in die blokkie hierbo:

Nadat jy die adres getik het, besluit of jy wil IN of UIT:

Indien jy wil inteken vir die geselsbrief en hulpnavrae - kliek HIER

 Indien jy wil uitteken van die geselsbrief en hulpnavrae - kliek HIER.

++++++++++++++++++++++

NOU VIR DIE GEBEDSAKSIE:

Tik die adres wat moet IN of UIT in die blokkie hierbo:

Nadat jy die adres getik het, besluit of jy wil IN of UIT:

Indien jy wil inteken vir die gebedsaksie - kliek HIER.

 Indien jy wil uitteken van die gebedsaksie - kliek HIER.  

++++++++++++++++++++++

Die volgende is BAIE belangrik vir die uitteken van adresse:
Indien jy 'n adres uitgeteken het en jy ontvang 
'n e-pos terug met die volgende bewoording:

>>>>>unsubscribe Poslys/G-aksie (en dan die adres wat jy probeer uitteken het)
Err - (en dan die adres wat jy probeer uitteken het) is not a member of this list

(Daai Err beteken jy het die verkeerde adres beet.)

Dan beteken dit dat jy op 'n ander adres in die adreslys ingeskryf 
het en jy sal AL jou moontlike adresse moet probeer, totdat jy 
die regte een kry. As jy die regte een gekry het, dan sal daar staan: 

>>>>>unsubscribe Poslys/G-aksie (en dan die adres wat jy probeer uitteken het)
Ok


(Daai Ok beteken jy is uit. Uit soos 'n kers.)

Terug na Egafrikaans.