Algemeen
 
[(25051) Ossewa met tafeltjie en bankie te koop.]
Johan Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  25051 Pretoria
 
[(25047) Handgemaakte Uitgevoeringde mans egte beesleer baadjie Grootte Large Kort cuffs en knope nog Gee genoeg leer by om baadjie klaar te kry !!]
Anoulize Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  25047 Bloemfontein
 
[(25045) puppies for free 5 weeks old]
pieter Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  25045 pretoria
 
[(25041) Grootmaat 1.2m goed bemesde eragrostis bale beskikbaar. Laai direk op die plaas. Transport kan ook gereel word.]
Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  25041 Bronkhorstspruit
 
[(25039) Verskeie hout items soos kaste, horlosies, kruise asook speelgoed vir kleuterkole en babas. Kontak my gerus vir `n katalogus by 083 383 1979 of e-pos tippelt@highveldmail.co.za ]
Anne-marie Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  25039 Roodepoort
 
[(25038) We specialize in Custom build exhibition stands and Shopfitting. We also do Wett works, such as building, brick laying, dry walling, painting, Electrical (with COC) We offer a full turnkey operation, no matter how big or small. We will not turn work away. We also work hand in hand with a group of Hands on Designers, who can express your need the way you want it. “We have started a toy range. ]
Custom Dream Works Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  25038 Krugersdorp
 
[(25037) Ek het `n Body Shaper skudmasjien wat ek nie kan gebruik nie as gevolg van `n rugprobleem. Dit is in `n uitstekende toestand en kom met `n ekstra stel handvatsels (wat nog in pastiek toegedraai is). Wil iemand dit asseblief by my oorkoop? Ek sal naaste aanbod oorweeg.]
Sonja Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  25037 Pretoria
 

Boeke
 
[(25040) Het enige persoon moontlik enige boek of boeke wat jy ruimpies op handdoeke en op enige lappe kan skryf.U kan my kontak by 083 749 3991 Dankie so ver. ]
Nelie Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  25040 Arcadia / Pretoria
 

Rekenaars
 
[(25044) Hp 650 note book met 320 gb hdd en 8gb memory dvdrw bluetooth cardreader en wifi. Prys ondelhandelbaar.]
Phillip Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  25044 Pretoria
 

Vakansie
 
[(25050) Margate/Manaba:Ten volle toegeruste, netjiese 6-bed vakansie woonstel te huur, met pragtige see-uitsig (brander en diepsee), toesluit motorhuis. 200m vanaf strand.Swembad en wassery op die veilige sekuriteitsomheinde perseel. Gerieflik naby winkelsentrum.. Baie billike tariewe (steeds op 2014 tariewe) vanaf R 350/nag buite seisoen tot R 1300/nag spitsseisoen. Skakel gerus.]
Tienie Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  25050 Margate
 

Voertuie Te Koop
 
[(25043) Is daar iemand wat `n klein sleepwaentjie met papiere wil verkoop asb ons kollekteer mense se ou goed en ons wil dit nie in kar vervoer nie.Kontak Johan by 0719220900 0f whatsapp asb.]
Johan Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  25043 hartbeespoort
 

Werk Soek
 
[(25046) Afrikaanssprekende huishulp soek werk een dag per week. Baie goeie maniere, goed versorg, werk en stryk baie deeglik. Word met vrymoedigheid aanbeveel. Skakel gerus vir goeie verwysing. Ronell 0825641337]
Ronell Reageer op hierdie navraag deur op hierdie nommer te kliek >>>>  25046 Pretoria Moot / Noord